Gesprekke na baba
Skrywer: Alison Osborne
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R35.00
1 in stock
1 in stock
Hierdie titel is uniek omdat dit fokus op ‘n goeie verhouding tussen nuwe ouers eerder as op die baba of ouerskap as sodanig – dit gaan oor hoe om ‘n gelukkige ouerpaar te wees.
Het jul verhouding verander sedert die geboorte van jul baba? Praat julle nog met mekaar en bring tyd as paartjie deur? Dink jy jou maat verstaan hoe jou lewe nou verloop? Het julle minder gereeld seks? Die meeste ouerpare ervaar verhoudingsprobleme na die aankoms van ‘n nuwe baba. Die chaos en uitputting en die veranderinge in albei se lewens lei dikwels daartoe dat hulle nie meer doeltreffend kommunikeer nie.
So vind gesprekke oor verantwoordelikhede, die deel van die werklas wat die nuwe baba meebring, wat naweke moet gebeur en wie se werk dit is om kos te kook en die huis aan die kant te maak, dikwels nooit eers plaas nie. En wanneer dit wel gebeur, bring dit spanning eerder as oplossings mee. Te veel van ons val terug op verwagtinge oor wat ons maat behoort te doen en voorsien, wat gegrond is op uitgediende stereotipes, en leef jare lank ongelukkig hiermee saam. Lees hier hoe ander ouerpare na die geboorte van hul baba voel. Leer hoe jy gelykheid, begrip en vervulling in jou verhouding kan skep.
Met behulp van die Wat ons kan doen – seksies kan julle jul eie soort gesin vorm – een wat by julle albei pas en ‘n gelukkige, koesterende omgewing vir julle kinders bied. Om ‘n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat nuwe ouers vandag in die gesig staar. Gesprekke na baba help jou om hierdie uitdaging die hoof te bied en die beste pad vorentoe te vind.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm