Kleinsakebestuur in Suid-Afrika
Skrywer: Collin Wright
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
R20.00
1 in stock
1 in stock
Die gedagte om ‘n kleinsakeonderneming te begin, is aanloklik – om jou eie baas te wees, dinge op jou manier te doen en jouself finansieel onafhanklik te maak – maar hoeveel mense weet presies wat dit behels?
Suksesvolle Kleinsakebestuur verskaf die antwoorde, of jou onderneming nou ‘n eenmansaak is of ‘n klein maatskappy wat ander mense in diens neem; of jy jou eerste onderneming begin of praktiese hulp nodig het om ‘n gevestigde saak te bestuur. Al die basiese inligting wat jy moontlik sal nodig kry, word eenvoudig en duidelik in vier hoofstukke uiteengesit:
- Identifiseer sake-idees – Wat jy moet oorweeg voordat jy met jou onderneming begin. Dit sluit in die skepping en uitbouing van sakeidees, die beskerming van jou idees en die ordening van moontlikhede.
- Keuse en voorbereiding – Formulering van kriteria om jou te help besluit watter tipe onderneming jy wil begin en hoe om te beplan vir wanneer jy begin. Hierdie hoofstuk gee ook waardevolle raad oor die uit- breiding van die onderneming, kompetisie, versekering en krediet.
- Begin jou kleinsakeonderneming – Die algemeenste probleme van ‘n kleinsakeonderneming en hoe om hulle te vermy. Hoe om ‘n kleinsakeonderneming suksesvol te bedryf.
- Die praktiese aspekte van die bestuur van ‘n kleinsakeonderneming, insluitend finansiering, suksesvolle geldbestuur, bemarking en reklame, kosteberekening, en die aanstelling en bestuur van personeel.
Suksesvolle Kleinsakebestuur sal jou nie net help om jou onderneming te begin nie; dit sal dié boek wees wat jy herhaaldelik sal raadpleeg met\ die vestiging en suksesvolle bestuur daarvan.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm