Noodkreet uit Zaire
R20.00
1 in stock
1 in stock
Noodkreet uit Zaire deur Jef van Staden
‘n Boodskapper word te voet van Zaïre gestuur om Anton de Beer die “wit toordokter” in Suid-Afrika te kom haal om ‘n hoofman wat deur sy broer bedreig word te help. Maar die boodskapper word doodgemaak net voordat hy Anton de Beer se huis bereik. Toe Anton die lyk naby sy huis ontdek en ‘n krokodil-totem aan hom vind, weet hy dat sy vriend in Zaïre hom nodig het… waarvoor weet hy nie. Maar hy weet dat dit dringend is die vermoorde boodskapper is getuienis daarvan. Saam met sy handlanger Nevermind, vertrek hulle na Zaïre.
Dadelik met hulle aankoms, weet hulle dat die bedreiging erger is as wat hulle verwag het. Ontdek hulle ook dat dit nie net Gwelo, die hoofman is, wat bedreig word nie, maar die hele stat. Hulle vind ook uit dat die toordokter, Silwane, wat die stat terroriseer deur ‘n mag van die buiteland beheer word en dit is De Beer se taak om hom aan die kaak te stel.
Noodkreet uit Zaïre deur Jef van Staden is ‘n spanningsroman wat die leser van die een spannende situasie na die ander sal voer. Dit neem mens eers na die woude van Zaïre, waar oeroue vreemde rituele nog hoogty voer. Maar die ontknoping vind in Switzerland plaas, waar ‘n primitiewe dans in ‘n gesofistikeerde nagklub plaasvind. ‘n Voodoo-priesteres uit Afrika voer ‘n stamritueel op die verhoog uit maar met ‘n sinistêre bybedoeling. . . om Anton de Beer te vermoor.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm