Zita

Skrywer: Anzil Kulsen

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Zita deur Anzil Kulsen

Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het – ’n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is ’n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan

Dis die ding met haar pa …

Reviews

Be the first to review “Zita”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop