Winternag

Skrywer: Madelie Human

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Winternag deur Madelie Human

Belinda Behrens is ‘n befaamde sangeres wat dikwels op koerantvoorblaaie pronk, maar haar hart hunker na meer. Sy wil haar dogter leer ken, uit die kollig kom en ‘n tuiste op Groeneweide maak.

Ongelukkig wil die beesboer met sy heldergroen oë haar net nie uitlos nie. Jaco Greyling is in die winter van sy lewe. Sy vrou is oorlede, sy twee tieners gee vir hom elke dag ‘n ekstra kolletjie grys hare en hy staan op die rand van bankrotskap ná jare van droogte. Hy is hoegenaamd nie gereed vir enige verhouding nie, maar die mooie Belinda met haar onwrikbare geloof dat die son weer sal skyn, spook by hom.

Ten spyte van talle struikelblokke ontwikkel daar iets tussen hulle wat nie een van hulle kan vermy nie, en waar daar liefde is, is daar hoop.

Reviews

Be the first to review “Winternag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop