Wegholvrou

Skrywer: Mari Grobler

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Wegholvrou deur Mari Grobler

‘n Baba is reeds genoeg om ‘n vrou af te skrik van ‘n dodelik aantreklike prokureur. Veral as sy vrou aan die weghol is en ‘n ander vrou ook nog op hom aanspraak maak. Dis nie al nie. Nadia is ‘n kunstenaar. Hoe sal ‘n kunstenaar en ‘n regsgeleerde mekaar nou kan vind?

Nadia kan buitendien nie hierdie prentjie probeer ontrafel nie, want sy moet genoeg skilderye vir haar uitstalling voltooi. Buitendien gaan sy nie haar skilderloopbaan prysgee vir ‘n man wat iemand soek om sy baba op te pas nie. Die probleem word groter toe die man en die baba in haar skilderye begin opduik. Dis genoeg om self van weg te hol!

Reviews

Be the first to review “Wegholvrou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop