Wees ‘n man van formaat

Skrywer: Dr. James Dobson

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Wees ‘n man van formaat deur Dr. James Dobson

Wat beteken dit om ‘n ware man te wees in ons hedendaagse samelewing gemeet aan God se standaarde? Dr. James Dobson, een van Amerika se grootste kenners op die gebied van die gesin, tref duidelik onderskeid in die verwarring tussen die wêreld se definisie en God se definisie van ‘n ware man.

Wees ‘n man van formaat handel in hoofsaak oor mans se rolle en verantwoordelikhede. Doktor Dobson inspireer mans met aktuele voorbeelde en besondere insigte in die veeleisende rol van manwees vandag. Hy bespreek dié eienskappe en aspekte van ‘n gesin wat God belangrik ag:

  • Stabiliteit en leierskap sonder diktatorskap.
  • ‘n Standvastige sisteem vir gesinsfinansies.
  • Kinders wat God ken en goed voel oor hulleself.
  • Vroue wat ondersteun word en werklik geliefd voel.
  • Betekenisvolle saamwees en wedersydse aanmoediging.

Hierdie boek praat op die man af en gee doelgerigte leiding vir die pa van vandag.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop