Weergalose liefde

Skrywer: Marie-Louise Cronje

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Weergalose liefde deur Marie-Louise Cronje

Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ‘n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis.

Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg rede gegee om nou sy afsydigheid te verdien.

Almal dink sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos ‘n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg – dié keer met ‘n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.

Reviews

Be the first to review “Weergalose liefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop