Waag met krale deur Heather Laithwaite
Waag met krale wys jou hoe wys jou hoe om unieke juwele en ander items te maak van die ongeooflike verskeidenheid krale wat in die handel te kry is. Die fokus is op naaldweefwerk die onderskeie tegnieke waarmee jy krale aan mekaar kan string of weef en in iets pragtig omskep: van tossels tot tafelmatjies, van halssnoere tot boekmerke. Tegnieke sluit in basiese tou- en spiraalwerk, en- kelstringhalssnoere, baksteensteek en peyote-steek, alles met verskeie toepassings en kombinasies. Die boek bied jou ook:
- Voortreflike oorspronklike ontwerpe
- Algemene inligting oor krale, hulle geskiedenis, kleure, keuses, en gebruike
- Basiese tegnieke met ‘n groot klomp toepassings en konbinasies
- Maklike aanwysings met stap-vir- stap foto’s en lyntekeninge
- ‘n Magdom praktiese wenke om te verseker dat jy jou kralewerk geniet


Reviews