Vryspraak vir ‘n vrou

Skrywer: Christo van der Merwe

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Vryspraak vir ‘n vrou deur Christo van der Merwe

Melani Lombaard keer met huiwering terug na haar ouerhuis vir haar pa se begrafnis. Sy en haar suster, Lensa, het ‘n paar jaar gelede vervreemd geraak toe sy en dié se man, Henk, in ‘n delikate situasie betrap is. Dit was nie Melani se skuld nie, maar Lensa, wat destyds weens skok die bosse ingevlug het en toe deur ‘n leeu vermink is, glo haar nie.

Daar het nie veel verander op Lombardi, haar pa se private wildreservaat langs die Krugerwildtuin, nie. Lensa en die ander personeel bejeën haar steeds met agterdog en vyandigheid, en Henk het nog nie sy streke laat vaar nie.

Dit is net Ryno, die aantreklike wildbewaarder, wat Melani se hart al lankal vinniger laat klop, wat lyk of hy bly is om haar weer te sien. Maar dit maak haar nog onsekerder, want voorheen was hy half afsydig teenoor haar, en dit het ook gelyk of hy eerder Henk se weergawe van die gebeure geglo het…

Reviews

Be the first to review “Vryspraak vir ‘n vrou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop