Vroue soos jy

Skrywer: Nina Smit

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Vroue soos jy deur Nina Smit

In Vroue soos jy leer ons vroue uit die Bybel van nader ken. Hulle was vroue soos ek en jy, en in elkeen van hulle ontdek die vrou van vandag ‘n stukkie van haarself. Vroue uit die Bybel het ook gesukkel met die grootmaak van kinders, gebou aan hulle huwelik, verkeerde keuses gemaak, oorwinnings en neerlae beleef…

In Vroue soos jy deel Nina Smit 52 kosbare lewenslesse met die leser uit die lewe van vroue wat duisende jare gelede geleef het. Hierdie kennismaking met vroue uit die Bybel sal jou eie lewe verryk en jou elke week van die jaar nader aan God laat groei.

Reviews

Be the first to review “Vroue soos jy”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop