Voltooide sirkel

Skrywer: Madelie Human

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Voltooide Sirkel deur Madelie Human

Om jou tweelingsus aan die dood af te staan en haar pasgebore baba soos jou eie groot te maak, is een ding. Om jare later gekonfronteer te word met jou voormalige swaer wat sy kind wil sien, is ‘n ander ding. En hy is nie sommer in die dorp rond nie, hy is die nuwe vennoot in die mediese praktyk waarin Riëtte werk.

Aanval, dit is Riëtte se eerste reaksie. Waar was die besorgde pa dat hy nou eers, sewe jaar later, so graag sy kind wil sien? Of was daar wel ‘n goeie rede?

Hoe ook al, Riëtte het nie rekening gehou met sy sorgsame kant nie. En veral nie met sy aantrekkingskrag nie.

Reviews

Be the first to review “Voltooide sirkel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop