Vlug van gister

Skrywer: Jan Bonthuys

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R80.00

1 in stock

1 in stock

Vlug van gister deur Jan Bonthuys

Wat kos dit regtig om oor te begin?

Met net die klere aan haar lyf vlug Emma uit die myndorp waar haar man haar vir jare afgepers, mishandel en byna doodgeslaan het. Maar waarheen sonder geld, werk, familie of heenkome?

Impulsief kies sy koers Kaap toe en by Stilbaai gee haar motor die gees. ’n Plaaslike boer genaamd Dewald kom tot haar redding en bied aan dat sy by hom op die plaas oorbly terwyl sy wag dat haar motor herstel word. Op die plaas aangekom, sien Emma dinge lyk beroerd. Die jong wewenaar boer agteruit, die olyfboorde staan wild en die huis is vol spoke van die verlede met foto’s van hom as jong bruidegom wat nog die huis vol staan.

Vir Dewald bring Emma lig, kleur en nuwe lewe en vir Emma is Dewald die veilige hawe waarna sy haar lewe lank smag. Maar dit is nie net hul verlede wat in die pad van hul liefde staan Emma se gewelddadige eks is op haar spoor en Dewald het ’n vriendin wat baie meer as net vriendskap by hom wil hê. Sal hulle dit alles kan oorwin en mekaar kan vind in hul onderskeie soektog na vrede? Of sal die lewe weer – nes in die verlede – in die pad kom staan van hul geluk?

Vlug van gister is ’n hartroerende verhaal oor tweede kanse en oorbegin.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop