Vlindervlug

Skrywer: Magdaleen Walters

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Vlindervlug deur Magdaleen Walters

Hulle is soos skuurpapier, sy en Henning Grimbeeck. Al probeer sy ook hoe om weg te kom, hy’s daar – langs haar klas waar hy Natskei gee, op haar parkeerplek, in die personeelkamer, in haar lewe. Eleanor het haar les by haar pa geleer. En Henning is ook so – dominerend, ‘n boelie, ‘n bedreiging…’n man.

Al flikker al wat vrou is op die personeel haar oë vir hom, sy weet van beter. Sy ignoreer hom, bly uit sy pad, koester haar geheim. Maar al baklei sy hoe hard, teken haar vingers vanself sy gesig. Elke dag. En dié gesig neem ‘n ander vorm aan as wat haar verstand haar voorsê.

Reviews

Be the first to review “Vlindervlug”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop