Vinnig ‘n Maklik: Kasserolgeregte, sop en nog wat
‘n Heerlike geur is die geheim van genotvolle sop, kasserol- en prutpotgeregte, heilsame geure wat ontwikkel terwyl die kos gaar word. En omdat dié in ‘n japtrap berei kan word, kan selfs die haastigste kok heerlike maaltye voorberei. Die resepte in dié boek is ideaal vir diegene wat hou van lekker eet, maar selde genoeg tyd het om die regte bestanddele te gaan soek – wat nog te staan voor ‘n warm stoof.


Reviews