Vertrou nie op prinse

Skrywer: Evelyn Wessels

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Vertrou nie op prinse deur Evelyn Wessels

Wanneer Louise Ie Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy ‘n droompos – as kuratrise van een van die belangrikste privaat kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit egter duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie.

Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in ‘n nagmerrie as haar lewe bedreig word. Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofrneyr – magnaat, wynboer, kunskenner – en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is.

En verder is daar die Contessa, wat ‘n onpeilbare verbintenis met albei mans het . . . Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.

Reviews

Be the first to review “Vertrou nie op prinse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop