Verlore Jare

Skrywer: Alma Carstens

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Verlore Jare deur Alma Carstens

Vyf en twintig jaar nadat Isabella haar buite-egtelike seun laat aanneem het, staan sy weer van aangesig tot aangesig voor hom. Dis hy, weet sy voor sy hoor wat sy naam is, want hy is ‘n sprekende beeld van sy pa. Maar weer vou die noodlot sy koue hand om haar hart.

Want Juan, haar seun se pa, is ook in hierdie kusdorpie en hy is nie alleen nie. Meer, hy weet nie eens hy het ooit ‘n seun gehad nie. En terwyl hierdie mense hulle saam hier bevind, stuur liefde hulle al drie op ‘n pad wat rampspoedig kan eindig. As sy net betyds kon praat…

Reviews

Be the first to review “Verlore Jare”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop