Van mense en engele

Skrywer: Wille Martin

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Van mense en engele deur Wille Martin

Dokter Ralda Schmidt se dogtertjie,Tharina, is so fraai soos ‘n slaappop – maar net so passief. Dan ontdek professor Erna Roodt iets wat ‘n radikale invloed kan hê op menslike ontwikkeling. Durf Ralda hoop dat die nuwe ontdekking Tharina sal help?

Tot haar verbasing kan sy in haar tyd van nood op die dinamiese Philip Herselman staatmaak. Hulle het voorheen ‘n verhouding gehad en hy het steeds die vermoë om haar asem weg te slaan. Maar hoe sal hy reageer as hy van haar verlede uitvind? Sal hy haar ook verag soos Tom,haar eksman?

Toe Tom skielik terug is in Suid-Afrika en eise stel waaraan sy nie wil of kán voldoen nie,weet Ralda nie vir seker dat Philip lojaal sal wees nie …

Reviews

Be the first to review “Van mense en engele”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop