Toekomsbelofte

Skrywer: Cecilia Nortje

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Toekomsbelofte deur Cecilia Nortje

Katja hoef nie daarvan oortuig te word dat sy die vurige maar jonger Isao liefhet nie. Wat sy nie weet nie, is of die vyf jaar ouderdomsverskil tussen hulle ‘n gesamentlike toekoms onmoontlik maak. Ja, en hoe gemaak met die groenoogmonster op haar skouer? Sy weet immers wat ‘n mooi jong meisie aan haar eksman gedoen het.

Vir eers moet Katja in elk geval konsentreer op die nuwe klerereeks wat sy op die mark bring. Gelukkig is sukses iets wat soet op die tong lê.

Maar o, daardie man wat sê hoe lief hy haar het… Of is kennis en vertroue – en veral opregte liefde – groter as vyf jaar?

Reviews

Be the first to review “Toekomsbelofte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop