Thula-thula
R70.00
1 in stock
1 in stock
Thula-thula deur Annelie Botes
Op ’n wintermiddag kom Gertruida terug Kiepersolkloof toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Haar hart juig. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah. Mense wat wandel met God. En ingehaak is by Satan.
Sy was nie hulle kosbare kroonkiewietjie nie. Toe sy nog wou naaldekokers jaag, het Abel haar lyfie gesteel en haar met die naglikkewaan gedreig. Kindvrou wat nakend in die maanlig voor die venster dans, terwyl Susarah agter digte gordyne slaap. Of is sy wakker?
Sy klik die hekslot toe. Voortaan moet sy haar eie lewe lei. Maar sy weet nie hoe nie, want om te haat, ken sy. Maar die liefde verstaan sy nie. Haar grense is vernietig. Die enigste plek van genade wat ooit háre was, is die kliphuis wat sy in ’n afgeleë kloof gebou het.
In die huis teen die bergrant sit Mama Thandeka met ’n droewe hart. Vir drie-en-vyftig jare het sy gesien hoe sak die swart kombers op Kiepersolkloof af. Snags is sy gepla, want daar’s dinge wat haar innig spyt. Sy was Abeltjie se swart mama, en toe sy moes gepraat het, het sy ge-thula. Nou is praattyd verby. Al wat oorbly, is om die papas en mamas se geeste nader te roep en te sê: Sit by my, luister mooi. Sodat sy, voor iNkosi, die waarheid kan uitsê.
En Maandag wil sy met haar notsungkierie werf toe sukkel om Gertruida bietjie te gaan vashou. Al wil sy van niemand vasgehou wees nie.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm