Terug na die Ou Testament

Skrywer: Adrio Konig

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Terug na die Ou Testament deur Adrio Konig

Abraham of Moses? Geloof of die wet? Geld alle Ou-Testamentiese voorskrifte steeds vir Christene vandag?

Indien nie, hoe onderskei ons dan wat geldig is en wat nie? Binne die Christelike gemeenskap is daar groot meningsverskille hieroor. Kwessies rondom die besnydenis, die Sabbat, eet- en drinkvoorskrifte, offerandes, die verhouding met niegelowiges, die gebruik van die ramshoring en die aanspreek van God op sy Hebreeuse naam duik telkens en al dringender op.

In Terug na die Ou Testament… wys die bekende teoloog Adrio König op die radikale oorgang wat Jesus met sy lering en sterwe bewerkstellig het. Hy wys ook dat dit gevaarlik is om by Christus te wil byvoeg – al is dit om jou geloof te “verryk”.

Reviews

Be the first to review “Terug na die Ou Testament”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop