Struikel oor liefde

Skrywer: Rika du Plessis

Formaat: Klein Sagteband

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Struikel oor liefde deur Rika du Plessis

Ná ‘n motorongeluk is Lianda finaal klaar met die vals glans van die filmwêreld. Sy wil haar op haar erfplaas vestig, maar tot haar ontsteltenis vind sy uit die grond is reeds aan Chris verhuur, en hy is van die eerste dag af ‘n doring in haar vlees. Boonop kuier Wilna tydig en ontydig by hom, iets wat Lianda nog meer die harnas in jaag.

Dan verskyn Markus met sy mooipraatjies ook op die toneel en smeek haar om hom terug te neem. Sy stuur hom finaal weg en vind gaandeweg uit dat sy sowaar, soos Chris voorspel het, oor die liefde moes struikel voordat sy kon besef dit het haar pad gekruis.

Reviews

Be the first to review “Struikel oor liefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop