Spektakels en mirakels deur Rachelle Greeff
Hier is ‘n vrou wat fyn kyk na die lewe, met ‘n sagte oog vir die ontroerende oomblikke, maar ook met humor wat wissel van tong-in-die-kies tot skreeusnaaks.
Die mites van Supervrou, Mevrou Perfek en Modelma word behoorlik nek omgedraai. Sy beleef én oorleef – want sy het styl, en die vermoë om daagliks die klein wonderwerke in haarself en die mense en dinge om haar te ontdek.
Dié suster se lewensuitkyk is ‘n tonikum!


Reviews