Soutwaterhengel in Suid-Afrika
R45.00
1 in stock
1 in stock
Soutwaterhengel in Suid-Afrika deur Hennie Crous
Soutwaterhengel in Suid-Afrika – ‘n praktiese gids tot die hoe, wanneer en waar van hengel aan die Suid-Afrikaanse kus – is volledig hersien en bygewerk om die nuutste inligting omtrent soutwaterhengel in die streek te bied. Met die onervare hengelaar in gedagte, bied die eerste hoofstukke kundige raad oor die invloed van die natuur op die see en vislewe, die koop en instandhouding van hengelgerei, die maak van knope, lyne, en die uithaal van aas.
Daarna put die skrywer uit 30 jaar se ervaring in sy bespreking van rots- en strand-, getymonding-, kus- en diepseehengel, en verskaf hy besonderhede oor 20 gewilde visspesies asook noukeurige instruksies oor die visgerei en tegnieke wat gebruik kan word om hulle te vang. Dertien streekgidse, elk vergesel van ‘n kaart, bied inligting oor die beste hengelplekke aan die Suid-Afrikaanse kus.
Soutwaterhengel in Suid-Afrika is op ‘n gemaklike, vriendelike trant geskryf en bevat talle illustrasies. Dit bied nuttige wenke wat die onervare hengelaar sal help om sy eerste teikenspesie suksesvol te vang, en die meer ervare hengelaar se hengelvaardighede en vangtempo sal verbeter. Soutwaterhengel in Suid-Afrika is die ideale hengelmaat.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm