Soeter as heuning

Skrywer: Bets Smith

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Soeter as heuning deur Bets Smith

Na die kaping waarin haar man en seuntjie gesterf het, word Debbi as lyfwag opgelei. Op die voorwaarde – sy werk nie met kinders nie.

Tog kan s nie weier om Erhard Mahler, Wunderkind van elektroniese bankwese, se dogter op te pas nie, al gee sy voor sy’s net Tonia se au pair. Van ‘n lyfwag wil sy niks weet nie.

Tonia se lewe is in gevaar. Word sy ontvoer, word haar pa vir miljoene afgedreig. Maar Erhard is nie Tonia se pa nie, hoor Debbie, hy is juis die groot gevaar.

Hul besoek aan Switserland word ‘n nagmerrie. Wie vertrou sy? Teen wie beskerm sy Tonia? En waarheen vlug hulle?

Reviews

Be the first to review “Soeter as heuning”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop