Skep met appliek

Skrywer: Heidi Probst-Reinhardt

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Skep met appliek deur Heidi Probst-Reinhardt

Appliek is ‘n ou en wêreldbekende tydverdryf wat gebruik word om met materiaalstof, bande, kant, krale, blinkers en ander materiale fantasieryke artikels te skep.

Skep met appliek met sy talle foto’s bied aan sowel beginners as gevorderde naaldwerkers ‘n skatkis vol idees en praktiese wenke. Basiese tegnieke word in detail verduidelik. Daarna volg ‘n hoofstuk met talryke idees vir die huis en die mode. Ten slotte is daar ‘n galery van foto’s van die oorspronklike werk van verskeie tekstielkunstenaars.

Hedi Probst-Reinhardt is ‘n grafiese kunstenaar wat in die laaste jare veral op appliektegnieke konsentreer. In haar werk lê sy meestal die klem op vormgewing aan die huis en mode.

Reviews

Be the first to review “Skep met appliek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop