Skaduseisoen

Skrywer: Elsa Drotsky

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Skaduseisoen deur Elsa Drotsky

Uiteindelik bereik Anaret daardie sport op die beroepsleer waaroor sy so lank gedroom het. Maar dit is ook die tydstip waarop haar geliefde man se beroep hom na ‘n afgeleë eiland neem.

Asof dié verwydering nie genoeg is nie, woon ‘n ou liefde uit haar man se lewe ook op hierdie eiland. En Anaret bevind haar al hoe meer in haar baas, ‘n gesogte en aantreklike man, se geselskap. Met dié aanslag op hulle huwelik afgeweer, besoek Anaret onaangekondig die eiland. En tref haar man en sy ou liefde in ‘n uiters verdagte situasie aan…

Haar hart wil breek. Sal hulle liefde ook hierdie skaduseisoen oorkom?

Reviews

Be the first to review “Skaduseisoen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop