Sink

Skrywer: Brett Michael Innes

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R70.00

1 in stock

1 in stock

Sink deur Brett Micahel Innes

Rachel, ‘n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan.
Sy word gekonfronteer met ‘n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind, sodat sy haar familie in Inhassoro kan ondersteun? Haar situasie raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind.

Sink verken hoe drie mense van uiteenlopende agtergronde vrede kan maak met die ergste van verlies.

Reviews

Be the first to review “Sink”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop