Roem

Skrywer: Karen Kingsbury

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Roem deur Karen Kingsbury

Eersgeborene #1

Dayne Matthews is n hoogs betaalde, gewilde Hollywood-akteur met n blink toekoms. Hy het alles: roem, geld en vriende. Tog smag hy na n vrou en n gesin. Katy Hart gaan heeltemal op in haar beroep as regisseur van n Christelike gemeenskapsteater. Sy voel tuis in Bloomington, Indiana, tussen haar vriende en haar suksesvolle teatergeselskap. Dit verander egter binne n oomblik wanneer sy Dayne Matthews ontmoet en hy vir haar n toekoms belowe wat sy reeds vaarwel toegeroep het.

John en Elizabeth Baxter het jare gelede hulle eersgeborene gegee vir aanneming. Gaan die hele familie na Elizabeth se dood herenig word, en wat van die susters en broer wat niks van die kind se bestaan weet nie?

Roem, die eerste boek in Karen Kingsbury se Eersgeborene-reeks, is ‘n storie van hoop, genesing en God se geestelike leiding, selfs onder die moeilikste omstandighede.

Reviews

Be the first to review “Roem”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop