Reënmaker

Skrywer: Wilreza Smit-Theron

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Reënmaker deur Wilreza Smit-Theron

Kira doen navorsing in die Kalahari, maar die onbehoorlik aantreklike Melt is ‘n doring in haar vlees en soen haar boonop dat haar tone krul. Spoke uit die verlede teister haar egter só dat sy nie kans sien vir ‘n liefdesverhouding nie.

Melt verskyn ongenooi oral waar sy werk, altyd die kastige ridder op die wit perd. Toe die sexy Joslyn by sy kampplek opdaag, is dit duidelik dat sy Melt as haar eie beskou en geen kompetisie sal duld nie.

Melt verlaat die Kalahari ná ‘n onderonsie met Kira, en sy besef sy het al haar kanse op liefde verspeel. Of sal hy haar dalk tog kan vergewe?

Reviews

Be the first to review “Reënmaker”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop