Om ‘n lewe te red
Skrywer: Jim Britts, Rachel Britts
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R45.00
1 in stock
1 in stock
Jake en Roger het saam grootgeword en was beste vriende. Maar in die hoërskool word Jake ‘n sportster met die wêreld aan sy voete: gewildheid, ‘n universiteitsbeurs en die mooiste meisie. Dit is die ideale lewe, maar daarvoor moet Jake sy kinderjarevriend uitsluit. Intussen word Roger moeg daarvoor om altyd opsy geskuif te word, en hy doen iets tragies wat Jake se wêreld onderstebo keer. Terwyl Jake soek na antwoorde, pla een vraag hom die meeste: Kon hy sy vriend gered het?
Jake probeer uitreik na dié wat nie deel is van die in-groep nie. Maar hy vind gou uit dat om uit te reik na die ongewildes hom dalk alles kan kos: sy reputasie, sy vriende, sy meisie en selfs sy drome. Dit is ‘n reis wat Jake se lewe vir altyd gaan verander.
Om ‘n lewe te red is ‘n inspirerende verhaal oor werklike uitdagings en moeilike keuses in die lewe. Vir enigeen wat al moes worstel met spyt, eensaamheid of pyn is hierdie ‘n verhaal van hoop. Deur Jake se reis sal jy uitgedaag word om die vraag te antwoord: Waaroor sal jóú lewe gaan?
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm