Nogtans sal ek jou liefhe

Skrywer: Magdaleen Walters

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Nogtans sal ek jou liefhe deur Magdaleen Walters

Wanneer Eloise Clark ‘n beseerde man langs die pad probeer help, kom sy van aangesig tot aangesig te staan voor iets wat slegs as ‘n wolf beskryf kan word. Dis ‘n skrikwekkende ervaring, maar dit bring haar in aanraking met baron Wesley Bloodsworth en Eloise verloor haar hart op ‘n man wat net goed vir haar is.

Wanneer sy egter met die waarheid van sy werklike aard gekonfronteer word, moet sy haar vrese en vooroordele te bowe kom. En sy moet ‘n keuse maak. Luister sy na haar hart of na haar verstand?

Reviews

Be the first to review “Nogtans sal ek jou liefhe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop