Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam

Skrywer: Janet Maccaro

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam deur Janet Maccaro

Jou gesondheid is lewensbelangrik vir jou en jou naastes. Dr Janet Maccaro het ‘n unieke padkaart geskep met inligting oor tien belangrike boustene vir ‘n gebalanseerde lewenstyl vry van angs, depressie, kommer en siekte.

Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam is ‘n interaktiewe gids met wenke vir die instandhouding van jou stelsel, hormonale gesondheid, skoonheid, gewigsbeheer, verhoudingskwessies en byna enigiets wat jy in jou leeftyd kan teekom.

In haar unieke, opregte styl, bespreek Dr Janet ook die

  • Lewensbelangrike gesondheidsondersoeke vir jou sewe stelsels
  • ‘n Emosionele gesondheidsondersoek en fassinerende self-evaluerings wat jou leefstylkeuses openbaar
  • Eenvoudige riglyne oor hoe om die swak areas in jou liggaam te versterk
  • Riglyne vir die vreugdes van gesonde verhoudings en maniere om die verhoudings te identifiseer wat jou dreineer en verouder
  • Nuttige wenke vir algemene kwale en eenvoudige riglyne vir die voorkoming daarvan

Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam voorsien al die bestanddele wat jy nodig het vir ‘n lewenslustige, gebalanseerde lewe. Waarvoor wag jy?

Reviews

Be the first to review “Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop