‘n Pad vol dorings deur Beverly Lewis
Twee Amish-susters geskei deur die een suster se impulsiewe huwelik met ‘n buitestaander.
Hen smag na die lewe wat sy agtergelaat het.
Rose is oneker van haar eie hart – toegewy aan die biskop se rebelse seun, tog maak iemand anders haar die hof.


Reviews