‘n Dogter se droom

Skrywer: Francine Rivers

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R65.00

1 in stock

1 in stock

‘n Dogter se droom deur Francine Rivers

Carolyn sukkel om aan te pas in ‘n veranderende wêreld. Terwyl haar ma, Hildemara, in ‘n sanatorium vir tuberkuloselyers is, ontstaan daar ‘n noue band tussen haar en haar ouma Marta. Maar wanneer Hildie terugkeer, neem die spanning tussen haar en Marta toe, en Carolyn voel verantwoordelik hiervoor.

Op universiteit het sy ‘n kans om haarself te vind, maar ‘n tragedie verpletter haar onafhanklikheid. In plaas daarvan om huis toe te gaan, verbreek sy alle bande met haar familie en verdwyn in die hippie-kultuur van San Francisco.

Wanneer sy twee jaar later huis toe gaan meer verlore as ooit – is dit slegs haar familie wat haar kan help om ‘n nuwe lewe vir haar en haar dogter, May Flower Dawn, te help bou. Dis asof die geskiedenis hom herhaal wanneer daar ‘n nouer band tussen May Flower Dawn en haar ouma, Hildie, ontstaan as tussen Dawn en Carolyn, wat lei tot nog ‘n kloof tussen twee geslagte. Terwyl Dawn die foute van die verlede probeer vermy, neem sy haar voor om eerder die brug tussen haar ma en ouma te wees as die muur wat hulle van mekaar skei.

Reviews

Be the first to review “‘n Dogter se droom”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop