Miskruier deur Jaco Botha
Hierdie storie vertel van Braam Fourie, ‘n joernalis op vlug deur die spookagtige landskap van Suid-Afrika in 2009, ‘n land waarin duisende mense daagliks aan Die Virus sterf: ‘n Suid-Afrika onder die diktatorskap van Nkosi Nyende; ‘n Afrikaland waarin niemand meer van hul vryheid seker is nie.
Die asemrowende vaart en geloofwaardigheid waarmee die skrywer sy karakters van toneel na toneel stuur, maak van Miskruier ‘n uiters realsitiese blitsroman.


Reviews