Miljoenêr van harte

Skrywer: Dina Botha

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Miljoenêr van harte deur Dina Botha

Robyn en haar vriendin moet vir ‘n week in ‘n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste. Dis ook net reg, want hulle huurhuis, wat ook aan sy familie behoort, word opgeknap. Nie dat Robyn veel erg het aan die luuksheid waarmee sy meteens omring is nie. Sy is ‘n verpleegsuster, ‘n gewone meisie wat in eenvoudige dinge haar plesier vind.

Dis net ietwat ontstellend dat die hoteleienaar haar hart op loop sit. En des te erger dat hy blykbaar al sy potensiële trouvroue in hierdie hotel bymekaar gemaak het. Die vermetelheid!

Wel, dis te sê as haar inligting korrek is. Want hy maak net te veel op haar tyd aanspraak…

Reviews

Be the first to review “Miljoenêr van harte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop