Maya en die operaster deur Malene Breytenbach
Die wit Ferrari wat by Maya se gastehuis opdaag, is irriterend – veral teen die spoed wat die bestuurder verkies om te ry. Hy is beslis nie haar maklikste gas nie, net die gewildste …
Gou moet sy uitvind die naam waaronder hy hier tuisgaan, is nie sy regte naam nie. Wat seker nie te verwonder is nie want n man van sy
statuur wil nie sy doen en late aan die groot klok hang nie. Eintlik wou hy net hier kom rus.
En dit is nie net die talle ander vroue wat oor hom swymel nie. Maya verloor self haar hart. Maar hierdie man het die wêreld se vroue aan sy voete.


Reviews