Max Lucado Omnibus

Skrywer: Max Lucado

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

Max Lucado se aangrypende boeke spreek tot elke moderne Christendissipel se diepste hoop, behoeftes en hunkeringe. Sy woorde openbaar die passie van God se hart. Sy stories blaas nuwe lewe in eeue oue waarhede. Sy deernisvolle humor ontbloot die mens in al sy menslike feilbaarheid. In hierdie omnibus word die wonderbare aspekte van Jesus se Wese in een bundel byeengebring: sy toewyding aan sy dissipels, sy persoonlike betrokkenheid in elke Christen se lewe, en sy onuitputlike vreugde in sy geliefde kinders. In hierdie bundel is byeengebring:

In die huis van my Vader

Dit is ‘n liefdevolle God se hartsbegeerte om vir sy kinders ‘n blyplek te wees, ‘n tuiste vir hulle hart.

In die greep van genade

Elke gelowige kan as ‘n oorwinnaar leef deur Hom wat sy kinders onvoorwaardelik liefhet.

God juig oor jou

Dít is die boodskap van die evangelie: Hy ken jou, het jou lief, gee vir jou om en is verheug oor jou!9

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop