Maria Magdalena deur Ellen Gunderson Traylor
Maria Magdalena is die verhaal van ‘n welbekende prostituut in die streek van Magdala. Sy is ‘n pragtige vrou, asemrowend mooi en bedrewe in haar werk, maar word geteister deur herinneringe uit haar verlede.
Wanneer haar nagmerries ‘n werklikheid word, kan niemand haar red nie, behalwe Een. Maria Magdalena is ‘n roman wat die leser se aandag vanaf die eerste bladsy sal boei. Dit is nou verweef met Bybelse gegewens, en bied hoop en genesing aan elkeen wat gebuk gaan onder die las van ‘n verwonde hart.


Reviews