Lisa se hartsgeheim

Skrywer: Lizelle von Wielligh

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Lisa se hartsgeheim deur Lizelle von Wielligh

Lisa en Roodt se ooreenkoms is ‘n vennootskap van noodsaaklikheid: Sy red haar ouers se plaas en hy kry besigheidsekuriteit. Hoe moeilik kan die voorgee wees? Tree op soos ‘n verliefde paartjie, soen mekaar so af en toe en wees ‘n metgesel by funksies.

Teen die agtergrond van hul vennootskap fokus Lisa op haar loopbaan as aktrise en Roodt treur oor sy oorlede verloofde. Lisa oortree egter die belangrikste vereiste van haar skynverhouding met Roodt – sy raak verlief op hom.

Hul skynhuwelik is haar ouers se reddingsboei, dus bêre sy haar liefde weg. Maar hoe lank voor Roodt sy eie reëls begin verbreek?

Reviews

Be the first to review “Lisa se hartsgeheim”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop