Liefde is wynrooi

Skrywer: Rene van Zyl

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Liefde is wynrooi deur Rene van Zyl

Karista is n toegewyde sangeres, Gareth ‘n geesdriftige rugbyspeler, en liefde tussen hulle twee is tog nie moontlik nie, of is dit?

Feit is, Karista is liederlik verneuk deur ‘n rugbyspeler, en van daardie spesie wil sy niks weet nie. Maar haar hele vrouwees is egter mal oor Gareth en gaan in n feesstemming wanneer hy naby is. Dis ongelukkig soos vele ander vroue ook voel, en Karista weet sy moet hom ten alle koste vermy of weer seerkry.

Hoe vermy jy egter iemand wat jy kort-kort noodgedwonge raakloop en boonop by hom geborge en gelukkig voel? Sal kontinente tussen hulle daardie vlam blus, of is dit juis olie op Gareth se liefdesvuur?

Reviews

Be the first to review “Liefde is wynrooi”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop