Liefde in die Karoo

Skrywer: Rika du Plessis

Formaat: Klein Sagteband

Toestand: Soos Nuut

R25.00

2 in stock

2 in stock

Liefde in die Karoo deur Rika du Plessis

Karin neem haar erfplaas in besit, en loop haar vas in Jaco, die onbehoorlik aantreklike man wat veroorsaak het dat sy van haar droomberoep afstand moes doen. Hulle kry desnoods baie met mekaar te doen, en haar wrewel jeens hom verander gaandeweg in toegeneentheid.

Stephan, ‘n vorige kêrel, en Tertius, die casanova van die distrik, probeer albei kliphard om haar hart- én haar stewige bankbalans – te verower, maar pure verniet.

Dis egter Jaco wat aan Karin bewys dat hy veel meer as ‘n veearts en vriend vir haar is, maar waar pas die beeldskone Orpha in die prentjie?

Kan Karin dit waag om Jaco lief te hê, of is hy maar net nóg ‘n onbetroubare rokjagter?

Reviews

Be the first to review “Liefde in die Karoo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop