Lewe op die kruis pad

Skrywer: Tiana Bosman, Andries Cilliers, Anriette de Ridder, Johan du Plessis, Hennie Fouche, Lisel Joubert, Eddie Orsmond

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Markus skryf vir Christene wat hulleself destyds tussen twee vure bevind het. Dit was die tyd van die Joodse rebellie teen Rome. Aan die eenkant was die uitnodiging: “Kom, sluit aan by die opstand!” Aan die ander kant het die Romeinse owerhede die kerk toe nog as ‘n Joodse splintergroep beskou en saam met die Jode vervolg… Regtig ‘n geloofsgemeenskap tussen twee vure!

Markus sê Jesus van Nasaret is die verwagte Messias. Hy is die Een wat deur God gestuur is om mense te verlos. En Hy verlos sy mense deur te ly – die lydende Seun van die Mens (dit is die eretitel wat Markus aan Hom gee).

Die verhaal vertel ook hoe Jesus se volgelinge agter Hom aan probeer lewe – navolging is die essensie van gelowiges se lewe volgens Markus. Maar hierdie navolging blyk vol gebreke te wees. Die dissipels is toe uiteindelik nie sulke geloofsreuse nie. Hulle sukkel om te verstaan, hulle sê en doen die verkeerde goed op die verkeerde tye, hulle motiewe is verdag, hulle is bang… uiteindelik is dit net Jesus wat die pad end-uit loop.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop