Lei my, o Heilige Gees
R40.00
1 in stock
1 in stock
Lei my, o Heilige Gees deur Stormie Omartian
God se Heilige Gees is so naby as jou volgende asemteug – wat ‘n ontsaglike gawe. Hoe gerusstellend is dit nie om op elke terrein in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees te kan lewe nie!
Geliefde skrywer Stormie Omartian se boeke oor gebed is al deurnmiljoene mense gelees. Nou fokus sy op die Heilige Gees en hoe Hy wil hê dat jy sy leiding moet hoor wanneer Hy tot jou hart, siel en gees spreek. Hoe Hy jou wil help om die verhouding met God waarna jy smag, die vryheid en volkomenheid wat God vir jou wil gee en die vervulling van God se beloftes aan jou, te ontvang. Lei my, o Heilige Gees wys jou hoe die Heilige Gees jou wil lei om
- in jou emosies en karakter verander te word
- God se leiding, seëninge en beskerming te kan onderskei
- die erfenis te ontvang wat vir jou as God se kind bedoel is
- God se wil vir jou lewe uit te leef
- ‘n lewe te hê wat jy onmoontlik sonder Hom kon hê
Namate jy jou vertroue in die Heilige Gees en in sy groot liefde vir jou stel, sal jy met sy kennis en wysheid gevul word. Jy sal ‘n visie ontwikkel vir die spesiale roeping op jou lewe, en jy sal bewus word van sy leiding vir jou lewenspad.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm