Kopskuiwe

Skrywer: Melodie de Jager

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Kopskuiwe deur Melodie de Jager

Kopskuiwe is ‘n eenvoudige selfhelp-gids vir ouers en onderwysers om leerblokkasies soos aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit te oorkom, en probleme met sensories-motoriese integrasie, ouditiewe prosessering, uitspraak en taalontwikkeling, konsentrasie, lees, spelling, primitiewe reflekse, ens reg te stel. Dit bied prettige bewegings (Mind Moves) wat tuis en in die klas gedoen kan word.

“Wanneer ‘n kind leerprobleme ondervind, voel die ouers magteloos en soek hoog en laag redes. Hulle ervaar ook dikwels skuldgevoelens hieroor. Hierdie nuwe boek kyk objektief na die redes vir ontwikkelings- en leerprobleme by kinders, en bied praktiese, konstruktiewe oplossings wat elke ouer kan aangryp. [Melodie] help ons om sin te maak van kinders se neurologiese ontwikkeling en bied die inligting op haar tipiese toeganklike manier aan. Hierdie boek sal elke ouer en leerkrag met nuwe oë na leerprobleme en hul oplossings laat kyk.” Mickey von Maltitz – Leerkrag

Reviews

Be the first to review “Kopskuiwe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop