Klipwerk om die huis

Skrywer: Mike Lawrence

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Klipwerk om die huis deur Mike Lawrence

Klipwerk om die Huis is ‘n volledige gids om jou te help om met klip in jou tuin te werk. Die projekte wys jou hoe om mure, boë, patio’s, trappe, rotstuine en fonteintjies, asook sitplekke, tafels, sonwysers en voëlbadjies te bou.

Die meer as 20 projekte word elk duidelik uiteengesit met stap-vir-stap-illustrasies en kleurfoto’s. Hierdie boek sal die selfdoen-entoesias – ervare of beginner – help om elke keer professionele resultate te behaal hetsy jy ‘n muur bou of ‘n rotstuin ontwerp.

Reviews

Be the first to review “Klipwerk om die huis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop