Kleur en karamel

Skrywer: Analize Viljoen

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Kleur en karamel deur Analize Viljoen

Wanneer ‘n gebroke verhouding vir Hanri terugdryf na Swellendam, begin sy huise verf, vasberade om alleen ‘n suksesvolle verfbesigheid staan te maak. Op ‘n projek ontmoet sy vir Lily, ‘n nuweling op die dorp wat ‘n koffiewinkel en bakkery kom oopmaak.

Van die begin af is Hanri gefassineerd deur Lily, al probeer sy haar hart keer. Lily stel nie belang nie en vind nog haar voete ná ‘n egskeiding. Wanneer Hanri se beste vriend, Hein, vir Lily begin uitneem, lyk dit asof dié twee ‘n verhouding aanknoop. Hanri wil nie vir Hein as vriend verloor nie, maar kan ook nie haar gevoelens vir Lily wegsteek nie. En vir derde wiel speel sien sy nie kans nie.

Liefde is egter vreemd, en niemand kan voorspel waar die hart jou sal lei wanneer jy begin luister nie.

Reviews

Be the first to review “Kleur en karamel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop