Jy het ‘n keuse deur Elizabeth George
Jy as vrou staan elke dag voor honderde besluite. Hoe hou jy jou prioriteite reg, stel doelwitte en beplan effektief?
Elizabeth George bied in Jy het ‘n keuse Bybelsgebaseerde riglyne en honderde wenke om jou hiermee te help. ‘n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin.


Reviews