Jy bly my kind

Skrywer: Lidia Theron

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Jy bly my kind deur Lydia Theron

Hoe reageer ‘n ma wat uitvind dat haar dogter verlief is op ‘n meisie of haar seun op ‘n ander seun? Hoe troos sy haar man wat uitroep: “Ons het ons kind verloor!”? Hoe hanteer sy vrae soos: “Wat sal die mense sê?” of: “Wat het ons as ouers verkeerd gedoen?” Hoe verwerk sy die skaamte en skuldgevoel wat hiermee gepaard gaan? Waar staan sy as gelowige teenoor haar kerk?

“Ek skryf hier uit my hart uit my eie verhaal van hoe ek so ver gekom het om my kind onvoorwaardelik te aanvaar,” sê die skrywer, Lidia Theron. “Omdat ek en my man die hartseer en eensaamheid ken wat so ‘n situasie meebring, is dit ons wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke omstandighede hoop sal gee.”

Reviews

Be the first to review “Jy bly my kind”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop